Lee J. Cobb

Lee J. Cobb
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Leo Jacoby
Geboorte (1911-12-08)8 Desember 1911
Sterfte 11 Februarie 1976 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende Julie Cobb
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lee J. Cobb (8 Desember 1911 – 11 Februarie 1976) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente On the Waterfront (1954), 12 Angry Men (1957), Our Man Flint (1966), en The Exorcist (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy